On The Beach
Kry 30% af vir verblyf voor 31 Januarie 2025. Bespreekbaar tot 14 Des 2024
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 45, Blakes Terrace 106, Strand, 7140, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 100R1 470 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
On The Beach is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n gesinsvriendelike, veilige kompleks in die Strand. Dit is die ideale rustige wegbreek aan die kus.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n slaapkamer met see-uitsig, 'n koningingrootte-bed en 'n en-suitebadkamer met 'n dubbelwasbak en stort. Die tweese slaapkamer het ñ dubbelbed, ñ aparte badkamer met n wasbak, stort en bad. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplekke, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, air fryer, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea lei na 'n balkon met see-uitsigte. Luukse linne en handdoeke word verskaf.
Daar is 'n groot, gemeenskaplike swembad en braai-area. Daar is aangewese parkeerplek in die gebou se motorhuis. Veilege kompleks. Loopafstand van winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Kusweg 45, Blakes Terrace 106, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Van Ryneveld Strand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 45, Blakes Terrace 106, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang