Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barefoot Dreams 13 A

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisstraat 29, Eenheid 13A, Seaviews Vakansieoord, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Barefoot Dreams 13 A is 'n selfsorgvakansiehuis in die Seaviews Vakansieoord in Jeffreysbaai, Oos-Kaap. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin wat naby die strand en ander verskeie aktiwiteite wil wees.

Dié huis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders ien beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea met lugversorging het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met stroomdienste. Die kamer lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai en die stoep lei verder na 'n houtdek. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n buitestort, 'n tuin, onderdakparkeerplek op die perseel, sonkrag, ekstra watertoevoer en 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane en 'n klubhuis by die oord. Die verblyf is naby winkels, restaurante en aktiwiteite, soos branderplankry, vlieërbranderry, visvang, 'n skaatspark, regstreekse vermaak en die hoofblouvlagstrand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Louisa B
Saam met vriende
5.0
Lovely place, we were completely at peace there. I wish we could stay longer. The unit was beautiful; it was perfect for us to use for ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Jenny D
Saam met lewensmaat
5.0
Was ons top 10 akkommodasie verblyf. Het lekker gebly, was meer as tuis, alles was tops, beveel dit voorwaardelik aan, kon nie vir beter gevra het nie...
Sien meer
Okt 2024
Douglas S
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Was baie goed uitgelee die woning. En hondevriendelik was die grootste pluspunt. Beveel aan en sal weer daar gaan bly vir 'n langer tydjie.
Sep 2024
Chearon S
Saam met vriende
5.0
Our stay was very awesome! Everything was absolutely perfect! We did enjoy every moment at Barefoot Dreams 13A.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Elizabeth M
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, goed toegerus en rustig. Heerlik gebly. Huisie is baie goed ingerig met alles wat jy nodig het. Gasheer was so behulpsaam en vriendelik.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nolene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Drommedarisstraat 29, Eenheid 13A, Seaviews Vakansieoord, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Barefoot Dreams 13 A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisstraat 29, Eenheid 13A, Seaviews Vakansieoord, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA084442f3bd7c01b6eec49528e14830256a93d0e417cd478095c1da7d489f0d6ccdb178350335a89aca31ec85ae5731fd1225?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 29 Drommedaris Street Unit 13 A Seaviews Holiday Resort 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054013067777 24.916655188361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang