Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barn Owl Lodge Mjejane

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hectorstraat 38, Leadwood Mjejane Wildreservaat, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
  • Vanaf R4 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Barn Owl Lodge Mjejane is in die ongerepte bos van Mjejane Privaat Wildreservaat geleë en is 'n lieflike selfsorgtoevlugsoord sowat 12 km vanaf Hectorspruit. Dié huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie in die bosveld en spog met 'n pragtige uitsig oor verskeie boomspesies.

Dié lieflike huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het direkte toegang tot 'n stoep met 'n lieflike bosveld-uitsig, koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die laaste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea het lugversorging en beskik oor 'n sitarea, kroeg, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die kroeg het 4 stoele en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n koffietafel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep wat met 'n asemrowende uitsig oor die bosveld, wild en klein rivier spog waar gaste 'n buitelug-eetervaring kan geniet. Gaste kan ook die swembad en 'n piekniek in die welige tuin geniet of net op die buitemeubels ontspan. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hectorstraat 38, Leadwood Mjejane Wildreservaat, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
  • Gaste dink Barn Owl Lodge Mjejane het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 4 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hectorstraat 38, Leadwood Mjejane Wildreservaat, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99a3b4563165736f2334b2d3c175da9e36ca4b93df7c27efee4ce934aabe0549493e2c766651c9c14dcfad0e8beeadc7c1d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 38 Hector Street Leadwood Mjejane Game Reserve 1330 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.412374 31.671918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang