Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barry House on Riverton

Naweekaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2024 tot 3 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry House on Riverton Stud Farm R317, Bonnievale-weg, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 400 R2 934 per nag (plek vir 12)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Barry House on Riverton is op die R317 Goue Rivier Roete naby Robertson, Wes-Kaap geleë. Dit is op 'n perdeplaas en hierdie 4 ster-selfsorgherehuis kan as 'n geheel bespreek word en het slaapplek vir 14 gaste gemaklik akkommodeer.

Dié huis beskik oo 6 slaapkamers en 5 badkamers. Elke eenhede het 'n en suite-badkamer met óf stort- óf badgeriewe. Daar is 3 eenhede met 'n koninggrootte-bed, waarvan 2 'n kinderbed vir 1 kind het. Die ander slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander het elk 2 kinderbeddens. Daar is ook 'n slaapkamer met 'n stapelbed vir kinders. Elke kamer het fyn perkallinne duvets, hipo-allergeniese kussings, wolkomberse, donserige wit badhanddoeke, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging of 'n waaier en 'n paneelverwarmer. Die ruim TV-sitarea het tafeltennis, bordspeletjies en DStv. Die formele eetkamertafel het sitplek vir 14 gaste. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n stoep met oorgenoeg buitemeubels en bied 'n asemrowende uitsig oor die perde en wingerde. Barry House het 'n groot tuin met perdekampe en die reuk van rose.

Vuurmaakhout word vir die groot braai met sonkragbeligting voorsien. Die tuin het baie voëls en hoë bome wat koelte bied. Dit is 'n toevlugsoord vir 115 voëlsspesies en gaste kan voëlkyk. Daar is 'n Victoriaanse-gazebo met 'n uitsig oor 'n watervoor. Oorkant die tuin is 'n Victoriaanse-klimraam en 'n sandput en reuse optelstokkies. Daar is veilige parkeerplek onder die eikebome.

Daar is 'n omsetter en batterye sodat hierdie verblyf nie deur kragonderbrekings geaak word nie. Dit voorsien kag aan die TV, WiFi, mikrogolf, yskaste en plafonwaaiers op die stoep, asook sommige van die ligte. Die lugversorging en die plaas se waterpompe werk nie tydens kragonderbrekings en beurtkrag nie.

Gaste kan wynproe op die naburige wynlandgoedere, die lekkernye van Robertson se restaurante en winkels proe of net ontspan en kroket op die grasperk speel. Gaste kan dalk ook 'n rustige wandeling om die plaas met 'n perd geniet. Gaste kan in die Breederivier swem of 'n visvang.

Die verblyf bied die naweekgaste 'n laatmiddag-uitklok sodat hulle 'n rustige Sondag kan geniet en die meeste uit hul naweekwegbreek kan kry.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 6 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Albe V
5.0
Pure saligheid. Die huis was fantasties en perfek vir ons. Heerlike ruim kamers en so lekker stil omgewing. Die plaasatmosfeer was 'n bonus en ons het...
Sien meer
Nov 2024
Magda W
Saam met vriende
5.0
Onvergeetlik. Rustige atmosfeer. Wonderlik vir 'n groot groep. Eienaars is ongelooflik gasvry. Daar was alles wat ons nodig gehad het in die huis. Die...
Sien meer
Sep 2024
Jaclynn H
Saam met vriende
5.0
Brilliant. Incredible hosts and place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Henriëtte T
5.0
Die lekkerste naweek met familie in 'n huis gemaak vir 'n familie. Barry House en die eienaars was absoluut fantasties! Ons het so lekker gekuier en a...
Sien meer
Mei 2024
Maresa S
Saam met vriende
5.0
Verkwik jouself met 'n lekker kuiertjie op die plaas. Pragtige rustige omgewing. Baie netjies en skoon. Alle noodsaaklikhede vir 'n lekker kuier is be...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Barry House on Riverton Stud Farm R317, Bonnievale-weg, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Barry House on Riverton het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 400
R 4 400 R 2 934
per nag (plek vir 12)
Vanaf R4 400
R 4 400 R 2 934
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry House on Riverton Stud Farm R317, Bonnievale-weg, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFXMy3opJ0YRwGyMd512rBn1NjgyiqfikvU4M11Tto6BpH1sBSp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 400 nouVanaf R2 933 per nag (plek vir 12) 22 5 1 5 Barry House on Riverton Stud Farm R317 Bonnievale Rd 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.840316090844 19.931668046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang