Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview Studio with Ocean View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Sandi T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Classy with beautiful views. Stunning views, beautifully appointed, clean and easy access to restaurants and shops. The host was on site, friendly and left you to your privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Relaxing. We had the best time ever. Saw whales every day. The host was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Dit was vir ons baie opvalend oor hoe stil en rustig die area is. Ons het baie lekker gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Darren
Bayview Studio with Ocean View
My ratings and facilities are a 9.7 on Booking.com. There are wine glasses in the cupboard, all you needed to do was call me. LekkeSlaap provides the number.

Renata K
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Relaxing and peaceful! Very comfortable unit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chine V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jun 2024

Glad nie geskik vir ʼn gesin of meer as 2 persone nie. Met ons aankoms was daar niemand om ons te ontvang nie. Die eienaar het ons verduidelik dat die sleutel by die buurhuis was. Ons moes in die donker by ʼn vreemde plek rondsoek vir die sleutel in ʼn vensterbank. Daar was slegs genoeg eetgerei en breekware vir twee persone, alhoewel ons geboek en betaal het vir drie persone. Noodgedwonge moes ons ekstra eetgerei gaan koop by ʼn kettingwinkel wat gelukkig nog na 6 oop was. Daar is geen wynglase of oopmakers nie. Die derde bed was nie opgemaak nie, beddegoed was slegs voorsien, maar ons moes nog met ons aankoms die Vrydagaand die bed opmaak. Daar is geen venster tussen die badkamer en die res van die eenheid nie, ook nie ʼn extractorwaaier nie, wat dit dus ongemaklik maak vir die res van die huis wanneer iemand die badkamer gebruik (reukgewys). Ons het per ongeluk een van die handdoeke ingepak, want dit is presies dieselfde tipe en kleur as ons eie. Ons het dit per koerier teruggestuur met ʼn geskenk om verskoning te vra. Die eienaar het nie eens die ordentlikheid gehad om te laat weet dat hulle dit ontvang het nie. Daar is glad nie genoeg parkeerplek nie. Tenspyte van die feit dat ons gesê het ons bring ʼn sleepwa en twee keer boodskappe gestuur het om te vra of daar parkering sal wees, het hulle op die dag van aankoms eers geantwoord op ons boodskap op die portaal. Ons moes ons sleepwa in die pad parkeer wat glad nie die veiligheid van ons goedere gewaarborg het nie. Daar is slegs parkeerplek vir een voertuig voor die eenheid. Die akkommodasie is ideaal vir ʼn paartjie wat alleen wil wegbreek en min tyd by die eenheid spandeer, maar glad nie geskik vir meer as twee persone nie. Ons het geen korrespondensie van enige iemand ontvang gedurende ons verblyf nie. Die eerste kortaf boodskap was na ons vertrek oor die handdoek. En verder nie eens ʼn inloer om te hoor of ons ons verblyf geniet het en of alles in orde was nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Darren
Bayview Studio with Ocean View
This unit is only feasible for 2 adults and children under 12. I tried contacting the guest all day to confirm arrival but received no response. I had to fly to Johannesburg for a funeral, that's why the key was left with a friend up the road.

Este F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Perfect. Clean and friendly. Safe and beautiful area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thercia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Pragtige see-uitsig. Het die eenheid geniet. Baie netjiese en moderne eenheid, met ruim badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Fantasties. Vriendelike ontvangs, pragtig, skoon en ongelooflike uitsig. Sien ons vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Een woord; fantasties. Pragtige plek met die mooiste uitsig op die see en die hawe. Ons het heerlik gebly. Baie netjies en keurig. Baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Darren Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palace Hill 48, Bayview, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5920374003b63829a18591713404b1e8153f2ef2be515b85219d12e833bb62badb0caf0a06b2bd7d48768b205a041b27a449?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 190 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 48 Palace Hill Bayview 7995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1862442 18.4241164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang