Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B&B Bydieboschies

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mooiplaatsweg, Mooiplaats Erf 261, Rayton, 1001, Gauteng
  • Vanaf R1 620 R1 296 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

B&B Bydieboschies is op 'n kleinhoewe in die Rayton-omgewing geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n naweekwegbreek of vir sakereisigers.

Die losstaande eenheid beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 4 volwassenes met 'n kind. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bababedjie kan op versoek bygevoeg word. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Die leefarea het slaapplek vir 2 gaste.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, en breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek en gaste kan gebruik maak van gratis WiFi in en om die eenheid. Die eenheid maak oop op 'n privaat patio waar gaste 'n braai kan geniet. Daar is ook ’n batterystelsel wat beurtkrag verlig.

Daar is 'n boma in die tuin asook 'n tafeltennistafel sodat die hele gesin lekker kan kuier. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Bea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Mooiplaatsweg, Mooiplaats Erf 261, Rayton, 1001, Gauteng
  • Gaste dink B&B Bydieboschies het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 620
R 1 620 R 1 296
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 620
R 1 620 R 1 296
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mooiplaatsweg, Mooiplaats Erf 261, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUg016CPJTwvdFs2FPoFGPTuadUeEyDhI2FyNyZVvnCa1o7p45p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 620 nouVanaf R1 296 per nag, vir 5 mense 15 5 1 5 Mooiplaas Road Mooiplaats Plot 261 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.807011881737 28.464582317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang