Beach Front House ,South Coast
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Front-weg 9, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 900R1 710 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Beach Front House is 'n gerieflik selfsorg-huis vir 8 gaste in Sea Park, Port Shepstone. Die perseel spog met direkte toegang tot die strand via 'n elektriese hek en 'n kort paadjie deur die natuurlike groenigheid al langs die strand.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers, waarvan 3 gedeeltelike see-uitsigte het, en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n bad en stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel.
Gaste kan ontspan in die sitkamer of op die stoep met 'n uitsig oor die tuin en see. 'n Swembad is beskikbaar vir gebruik en die eiendom is omhein vir gaste wat hul troeteldiere wil saambring. Visstokke is beskikbaar, en gaste moet net hul eie katrolle saambring.
Die strand voor Beach Front House bied visvang, snorkel en swem tydens laagwater, asook lang wandelinge op die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Kroaties
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Beach Front-weg 9, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Beach Front House ,South Coast het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sea Park Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Front-weg 9, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang