Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bhotani-on-Newton Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Kimberley M
Kort verblyf
4.8
Mei 2023

Peaceful stay with warm and cosy features. The room was perfect with all the amenities you would need. A large comfy bed with an electric blanket helped during the cold weather. The host was kind and helpful with everything that I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Bhotani-on-Newton Lodge
Dear Kim, it gives us the greatest pleasure to learn that you had a comfortable stay with us. Thank you so much for affording us the opportunity to serve you. We hope to see you again in the future. All the best and warmest regards. Lindi & Team Bhotani at large

Louna J
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Excellent B&B. Friendly host. Clean neat and save. Excellent food. Everything you need you will find at this B&B.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Bhotani-on-Newton Lodge
Dear Louna Thank you so much for your feedback and your kind words, hosting you was an absolute pleasure. We truly hope to see and host you again. Warm regards Lindi

Monica S
1 nag Besigheidsreis
3.8
Nov 2017

Familiegrootte kamer heerlik gerieflik en groot en die ontbyt was heerlik. Die gastehuis was baie aangenaam, maar geleë in 'n baie besige straat en omgewing. Verkeer begin reeds 6:00 vm ernstig en hou aan tot ten minste 19:00h. Die badkamer het net 1 handhanddoek en 1 badhanddoek in gehad wat vir 2 persone natuurlik heel ongerief veroorsaak het. Ons het dit die aand na 9 uur eers agtergekom - te laat om dit aan te meld. Het dit wel die volgende oggend aan gasvrou gemeld. Die ontbyt was besonder lekker en vriendelike bediening.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lindi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 855
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 855
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pickering-straat 62A, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6055, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2693ef9f20eac661b3078e67846d3a549a30b4b7b7811826de6f39dcdb5527aac6a29c55c013b194857cebc5e79a6395427?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R855 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 62A Pickering Street Newton Park 6055 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9453 25.56007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang