Birds Haven - Cullinan Treasure
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boabab-straat 5, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
- Vanaf R3 120 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Birds Haven - Cullinan Treasure is 'n selfsorgeenheid wat heel bo-op Cullinan Premier-myn geleë is en die ideale verblyf vir 'n naweekwegbreek is. Hierdie verblyf bied uitsigte, lekkernye te danke aan ons geveerde vriende en is 'n hanetreetjie vanaf die bekende Oak-laan.
Dié eenslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 8 gaste en het 2 dubbelbeddens en 2 stapelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n gemaklike rusbank. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n lieflike agterplaas met sitplek en uitsigte oor die netjiese grasperk. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Neil Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Boabab-straat 5, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
- Gaste dink Birds Haven - Cullinan Treasure het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Cullinan Bobbejaansberg Private Nature Reserve Gauteng
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boabab-straat 5, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang