Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birdsong Barrydale

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie gerieflik en lekker. Ons het baie lekker daar gebly. Dit was 'n baie mooi, skoon en goed-toegeruste blyplek. Ons kan dit sterk aanbeveel. Dankie Magriet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Quite and wonderful. This was the second time we came to Birdsong Barrydale and it was great again. It felt like coming home once more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magriet
Birdsong Barrydale
And for us, it was like seeing friends again after a long time. Take care!

Annaline D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustige verblyf met die mooiste voëls wat die tuin besoek. Dit was so mooi daar, die gasvrou was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magriet
Birdsong Barrydale
Was heerlik om jou hier te hê, Annaline. Bly jy het lekker gerus in Birdsong kothuis. Kom gerus weer!

Francois D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Van die beste ooit. Luuks en goed geleë. Waarde vir geld. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Lovely accomodation, super clean, with all amenities you can think of. Magriet is the perfect hostess, direct communication and keeps us updated on everything, so nice. The accommodation was really excellent, despite cold weather and load shedding, the cottage had absolutely everything we could have asked for. Super neat, clean and very comfy (best bed ever). I can really recommend Birdsong, and we will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magriet
Birdsong Barrydale
Dankie, Eddie! Julle was sulke aangename gaste om hier te hê! Julle is enige tyd weer welkom. Kom gerus weer! Groete, Magriet

Edward S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Heerlike ontspanne plekkie, sal aanbeveel. Lieflike dorp, lekker rustige plek om te bly, sal teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James M
1 nag
5.0
Mrt 2023

Lovely accomodation with great space, all amenities, lovely location and great host. Stay too short, 1 night is not enough.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic R
1 nag
5.0
Jan 2023

Beautiful, peaceful setting for a beautiful garden cottage. Perfect! I would definitely stay here again and recommend it to all my friends and family. This beautiful cottage is well-equipped and in a very peaceful setting. Perfect after a long day on the road. The host, Rosemary, is so friendly and welcoming. Such a lovely person and so typical of the warm Karoo hospitality that I so enjoy. Very secure and safe, with off-street parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magriet
Birdsong Barrydale
Mandy, dankie vir al die komplimente. So bly jy het jou kuier by Birdsong geniet. Kom gerus weer. Karoo-groete, Magriet

Pine P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Netjies, skoon en ruim kamer. Baie gerieflik, skoon en netjies! Rustigheid is ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magriet
Birdsong Barrydale
Bly julle het jul verblyf in die Birdsong kothuis geniet, Pine. Kom gerus weer. Groete, Magriet

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magriet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 31, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98317652b746cf9ee1934fedb084532adc16bee45ad4c379b167a197241caf34c845c25d17e2f55a97f80fb57de3fdd13734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 31 Milner Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.905217599401 20.728096119656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang