Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Luxury Beachfront Apartment

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jesse K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Ons het baie lekker gekuier en tuis gevoel. Pragtige woonstel, mooi uitsig. Pragtige woonstel, uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Ons het die eenheid baie gerieflik en netjies gevind. Die enigste nadeel was die raserige straat. Ons het ons kuier baie geniet, die eenheid was in puik kondisie, naby winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie lekker wegbreek in 'n baie mooi eenheid. Eienaar was baie gasvry en het ons baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Baie lekker gebly, net Internet was bietjie stadig. Reëlings en verwelkoming was goed, loadshedding natuurlik nie gunstig nie maar TV en Internet (bietjie stadig) het altyd gewerk a.g.v. inverter. Pragtige uitsig!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helmut W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Alles wat ek verwag het. Mooi, modern en skoon. Baie mooi eenheid, modern en het alles wat jy nodig het in die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2022

Mooiste uitsig op Tafelberg, netjies en als wat jy nodig het. Mark was baie vriendelik en behulpsaam met goeie kommunikasie oor als t.o.v. die verblyf en woonstel. Goeie kwaliteit linne en kombuisware. Sal die plek graag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brenda O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2018

Puik! Luukse verblyf met 'n asemrowende uitsig! Alles is perfek en netjies. Die stoepie met die uitsig op Tafelberg, die groot plasmaskerm televisie, lugverkoeling en heerlike storte maak van die verblyf iets waarna jy weer kan terugkeer. Toegerus met smaak. En dan boonop word mens verwelkom met melk en allerlei items in die yskas. Sekuriteit is uitstekend en die gasheer maak seker dat jy op jou gemak is. Ek kan aan geen negatiewe punt dink om te sê nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Beach Boulevard 70, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3YmU4ZmM2LTEyZDMtNGQyOC05MWY5LWEyMDNjYThhM2Y1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 70 Beach Boulevard Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 12:00 -33.814317367736 18.472088481616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang