Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Lotus Cottage

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedar-straat 72, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0040, Gauteng
  • Vanaf R1 090 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Blue Lotus Cottage is 'n selfsorgeenheid wat deur sonkrag aangedryf word, in Lynnwood Ridge, Pretoria.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes (of 2 volwassenes en 2 kinders) en 1 baba en het 'n koninggrootte-bed, 2 enkelslaapbanke en 'n bababed. Gaste het toegang tot hul private badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-konveksiestoof en oond, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n knus rusbank met 'n TV met Netflix. 'n Dakwaaier is geïnstalleer vir die somerseisoen, en 'n olieverwarmer en elektriese kombers word ook voorsien vir die winterseisoen. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n lieflike buite-area met sitplek en braaigeriewe. Daar is ook 'n trampolien vir kinders, en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Claudia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Cedar-straat 72, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0040, Gauteng
  • Gaste dink Blue Lotus Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedar-straat 72, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0040, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce808f234260ba2d7f9905d35f1c041abe9959504250c1958e53f739269a257ae8986eafed9492e604ce779937fcfe81f661?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 72 Cedar Street Lynnwood Ridge 0040 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.7625116 28.2922215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang