Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschrand Lodge

Wildsplaas
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrand Plaas, Winburg, 9420, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 R910 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boschrand Lodge bied gerieflike verblyf op 'n plaas van 430 hektaar met 25 verskillende wildspesies, naby aan die N1 en net 6 km vanaf Winburg.

Elke selfsorg-eenheid is toegerus met 'n kaggel, lugversorging en 'n dek buite.

Boschrand Lodge se Bosch Venue is spesiaal gebou vir troues en is langs die spruit, omring deur bome en bosse en daar is plek vir 140 gaste onder die skadubome van 10:00 tot sonsondergang.

Wildritte gaan gepaard met addisionele onkostes en kan by ontvangs bespreek word. Die ritte vind vroeg in die oggend of laat in die middag plaas en duur sowat 1 tot 1,5 uur.

Die naaste dorpie Winburg bied besienswaardighede soos historiese geboue en interessante plekke soos die Voortrekker-begraafplaas, die NG Kerk gebou uit sandsteen, 'n gedenktuin en 'n Voortrekkermonument. Die historiese Fords Hotel het 'n eetsaal wat deur die Voortrekkers gebruik is. Boschrand Lodge is 109 km van Bloemfontein en 295 km van Johannesburg af geleƫ.

DĆ­t is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 218 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Gregory Ivan V
Saam met lewensmaat
5.0
We had a wonderful time. Wonderful location. Staff were really friendly and helpful. Really enjoyed it. Thank you for everything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Nicoli P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly! Baie dankie vir jul puik diens. Kan nie wag om weer te kom bly nie! Ons het heerlik gerus en die kos was fantasties.
Okt 2024
Kristell H
Saam met lewensmaat
5.0
Well worth the visit. Beautiful location with gorgeous rooms. Dinner and breakfast was excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Kyle V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. It was wonderful. The staff was friendly and very accommodating. The accommodation was lovely, and the views of the wildlife...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Verrassende heerlike verblyf naby die N1. Wonderlike en gerieflike akkommodasie, heerlike kos met pragtige uitsig en uiters vriendelike diens. 'n Moet...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bouwer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 218

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Boschrand Plaas, Winburg, 9420, Vrystaat
  • Gaste dink Boschrand Lodge het ā€™n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Winburg Vrystaat
Vanaf R1 300
R 1 300 R 910
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R 1 300 R 910
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrand Plaas, Winburg, 9420, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzY2Q1YmI1LTVkMDEtNDBmNy1hMDVhLWJiYmI1Y2JiNTYzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R910 per nag, vir 2 mense 218 5 1 5 Boschrand Farm Winburg 9420 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.559976831918 26.978465616703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang