Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brooklyn Blue Crane

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Roper-straat 510, Bailey‘s Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brooklyn Blue Crane bied lieflike verblyf in die rustige woonbuurt Bailey's Muckleneuk in Pretoria. Dit is slegs 1,4 km vanaf die bekende Blue Crane restaurant en Austin Bird Sanctuary wat vir hul smullekker kookkuns en skilderagtige uitsigte bekend is.

Blue Crane bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2. Aandete is tussen 18:00 en 19:00 op weeksdae teen 'n bykomende koste beskikbaar en moet 24 uur voor die tyd bespreek word.

Crown Crane het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n privaat ingang en veilige parkeerplek agter elektriese hekke. Die stoep het buitesitplek met 'n uitsig oor die welige tuine en swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Erika K
Saam met vriende
5.0
Gerieflik. Ons het net 'n netjiese slaapplek nodig gehad - en daarvoor was dit ideaal. WiFi is beskikbaar gewees, maar ons was so kort daar dat ons di...
Sien meer
Okt 2024
Henry N
Saam met lewensmaat
5.0
Sal sterk aanbeveel. Goeie ligging. Vriendelike ontvangs.
Okt 2024
Johan C
Saam met vriende
5.0
Baie aangenaam. Baie lekker gebly in die kamer en was daar vir die musiekfees.
Sep 2024
Lamont L
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Lekker gebly. Bekostigbaar.
Jun 2024
Alet V
4.8
'n Goeie ervaring! Heerlik gebly in rustige omgewing. Gasvrou dierbaar en baie behulpsaam! Veilige parkering. Kan dié plek met vrymoedigheid aanbeveel...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jakobus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Roper-straat 510, Bailey‘s Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Brooklyn Blue Crane het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Roper-straat 510, Bailey‘s Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1432f97ae9bc7f63931505c9b712998f58199925b56a8fe7746557fd722e75ad9328966d6e6e34f17ecb3b6af2d4d5bed917?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 510 Roper Street Bailey‘s Muckleneuk 0181 Gauteng 021 201 8901 12:00-14:00 12:00 -25.766884667211 28.227148559696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang