Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushveld Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R512, Zandfontein Plaas Deel 349, Hartbeespoort, 0250, Noordwes
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bushveld Manor is omring deur die natuur en bied ontspannende verblyf net 'n kort ent se ry van verskeie doendinge en besienswaardighede af.

Dié gastehuis het kamers wat elk 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 per het. Dit is ideaal vir paartjies of groepe. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n stort en 'n bad. Verder is daar 'n yskassie, mikrogolf, waaier, 'n verwarmer, koffie- en teemaakgeriewe in die kamers.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad, braai in die boma en 'n sondek. Gaste kan ook die pragtige tuin met verskeie voelspesies en nagapies geniet.

Hartbeespoort het 'n verskeidenheid doendinge soos riviervlot- en bootvaarte, abseil, perdry, warmballonvaart, 4x4-ry, bergfietsry, motorfietsry en voetslaan. Gaste kan die Hartbeespoortdam-akwarium, Harties Cableway, Elephant Sanctuary en De Wildt Cheetah-sentrum besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Leon E
Saam met vriende
5.0
Rustig en 'n perfekte wegbreek. Ons het heerlik gebly, gevul met rustige oomblikke en 'n gevoel van die natuur. My omgewing was onberispelik skoon. Di...
Sien meer
Okt 2024
Herkie T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, sal definitief Bushveld Manor aanbeveel. Ons het oornag gebly vir 'n funksie in die area. Die gasheer was baie vriendelik en behulp...
Sien meer
Okt 2024
Christa R
5.0
Gerieflik en rustig. Lekker om te ontspan weg van die alledaagse gejaag. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Baie r...
Sien meer
Sep 2024
Michelle R
Saam met lewensmaat
5.0
Our hosts were very accommodating and had a warm and comfortable stay. Very comfortable, and perfectly located for access to restaurant...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Tobie A
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en puik diens. Dit was 'n belewenis.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langs die R512, Zandfontein Plaas Deel 349, Hartbeespoort, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Bushveld Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R512, Zandfontein Plaas Deel 349, Hartbeespoort, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5917544cb6399ab01c914ccbc8a5431010213fec79dd94b9ae044abbd7c650f2cf3bddfffb787ef1ee04e21973ea8f66c252?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Off the R512 Zandfontein Farm Portion 349 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.725593076448 27.822159312024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang