Cape Breaks Standard 2 Bedroom
-
Kapasiteit: 4 persone
3 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queen Victoria-straat 72, Saint Martini Gardens, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R2 391 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cape Breaks Standard 2 Bedroom bied kontemporêre selfsorgverblyf in die St Martini Gardens Kompleks, Kaapstad. Dit is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en besoekende akademici.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien en die woonstelle word weekliks skoongemaak. 'n Ekstra skoonmaakdiens kan ook op versoek en teen 'n ekstra fooi gereël word.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n mikrogolfoond toegerus. Die woonstelle het elk satelliet-TV en gratis WiFi.
Die St Martini Gardens Kompleks het 24 uur-sekuriteit, 'n wassery en 'n pragtige privaat tuin met 'n groot swembad. Veilige parkeerplek is op versoek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Queen Victoria-straat 72, Saint Martini Gardens, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 4 persone
3 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queen Victoria-straat 72, Saint Martini Gardens, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang