Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cedar Escape

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Jo-anne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2022

Perfect for summer. We stayed in late autumn, but realise that this spot is perfect for summer. There is a beautiful swimming hole on the river, and the bass when you can tease them to bite are a nice size. We were upgraded to Maxima as we were the only guests. Maxima has its own kitchenette and braai place on the covered stoep. Keep in mind if you stay in the other units, there's not much space for luggage. There's a communal kitchen and a communal bathroom. Unfortunately there are no hiking trails on the property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tauq-feeka A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Amazing and beautiful experience. We would definitely recommend this stay to anyone seeking alone time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylin P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2021

Perfect honeymoon retreat. Great tree house deep in nature. The only thing is the bees in the cabins roof that were a bit angry during our stay, but other than that it was incredible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2020

Fantastiese wegbreek in beeldskone natuur. Wonderlike wegbreek. Dis pragtige huisies in die natuur. Skoon en netjies. Kan nie wag om weer terug te gaan nie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gerrit
Cedar Escape
Baie dankie Lynette! Ons sien baie uit dat julle weer kom kuier (-:

Christina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Skoon veilig pragtige omgewing. Moet net hulle besprekings nagaan vir glipsies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley B
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

Verblyf was baie nice, kamers baie mooi ingerig. Die kaggel was natuurlik 'n wenner in die koue weer. Ek stel voor dat julle net meer komberse voorsien in die wintersmaande. Dit was 'n lekker wegbreek van die stadslewe. Die huis en omliggende area gee 'n nice gevoel van plaaslewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Cedar Escape
Goeie dag Lesley, Baie dankie vir jou goeie kommentaar, ons is baie bly julle het dit geniet. Ons sal beslis kyk na nog komberse, baie dankie vir jou raad. Hoop om julle gou weer te sien. Sebastine

Barbara H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2019

Lieflike ligging en baie rustig. Ons het TreeTops baie geniet - so stil, net bome en voëls. Iemand wat mens verwelkom sou lekker wees maar in geval van vrae was mense beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gerrit
Cedar Escape
Beste Barbara, Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg. Rakende die verwelkoming: Dit is darem iets wat ons voor bespreking vir die gaste sê dat ons nie 'n ontvangs area het nie, maar dat ons altyd beskikbaar is as gaste ons nodig het. Groete, Cedar Escape

Wernique V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2018

Dit was ongelooflik lekker. Lekker om daar te kon wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Cedar Escape
Beste Wernique, Sjoe, dis heerlik om sulke mooi terugvoer te kry. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer!

Loula C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2018

Asemrowend. Dit was ongelooflik mooi. Netjies en skoon. Ek het net koud gekry. Alhoewel daar 'n heater was sou 'n elektriese kombers goed gewerk het. Papier afdroog tissues in toilette sou ook baie help. Sal beslis weer wil besoek.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Gerrit
Cedar Escape
Hi Loula, Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sal kyk na jou terugvoer en probeer die nodige veranderinge aanbring. Lekker dag.

Jackie L
Kort verblyf Saam met vriende
1.4
Aug 2018

Koud en ongerieflik. Geen ontvangs, basies 'n houtskuiling met drie mure hoog in die takke. Nie winter vriendelik. Netheid kort aandag. Krag skop uit, onderhoud benodig. Avonturiers sal dit gedurende die somer maande geniet.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Gerrit
Cedar Escape
Hi Jackie, Baie dankie vir jou terugvoer. Julle het in Maxima gebly met jul eie onderdak braai teen 'n koste van R620 per nag vir 2 mense. Dit is juis goedkoper gemaak omdat dit winter is. Ons fotos dui ook aan dat dit hout hutte is met 'n gemeenskaplike badkamer. Jammer vir die ongerief wat julle ervaar het, ek sal aandag gee aan die terugvoer. Groete, Sebastine Warnich

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kardouw Plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2fda097d83dbac60aa3360e47df6597cd3f611619da37c803905e624d53ba21ca15ba95339795f909a8bcfe9b3f776f7913?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Kardouw Farm Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -32.810938888889 19.056305555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang