Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chetnole Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Reinette D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Uitstaande! Baie lekker gebly. Beveel Chetnole Cottage aan vir enige iemand wat 'n paar dae in Wakkerstroom wil bly om voëls in die tuin of Wakkerstroom omgewing te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Skoon, rustig, veilig en als is daar wat nodig is. Ja, baie lekker gebly en plek baie skoon en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderlike, bekostigbare maar luukse verblyf met 'n gasheer en gasvrou wat omgee. Not my first visit to Chetnole. I really enjoyed my stay at Chetnole Cottage. Very luxurious yet affordable! My hosts were super awesome caring people with very warm hearts (Gwen went the extra mile and took me to some local churches in town for me to take some photos).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rupert
Chetnole Cottage
Dear Rudi, We would like to thank you for your positive feedback given to Chetnole Cottages; it is certainly appreciated. Kind regards, Rupert & Gwynne

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal weer daar gaan bly, lieflike blyplek. Baie lekker gebly, plek baie mooi, skoon en goed ingerig. Alles wat nodig is, is beskikbaar. Lekker tuin, skoon braai geriewe en mooi toeganklik vir enige troeteldier. Dankie aan die gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rupert
Chetnole Cottage
Beste Hennie, Ons wil jou bedank vir jou positiewe terugvoer wat aan Chetnole Cottages gegee is. Dit word beslis waardeer. Groeet Rupert & Gwynne

Madelaine F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Rustig en het aan alle vereistes voldoen. Die verblyf was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rupert
Chetnole Cottage
Beste Madelaine, Ons wil jou bedank vir jou positiewe terugvoer wat aan Chetnole Cottages gegee is. Dit word beslis waardeer. Rupert & Gwynne

Nico E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Stil natuurskoon. Vreeslik mooi, netjies en die perfekte gashere. Het stap- en fietsryroetes aanbeveel. Elektriese lakens vir daardie koue Hoëveld-winters. Solar - geen beurtkrag nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rupert
Chetnole Cottage
Beste Nico, Ons wil jou bedank vir jou positiewe terugvoer wat aan Chetnole Cottages gegee is. Dit word beslis waardeer.

Antoinette R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ongelooflike uitsig. Ons het die 3 dae by Chetnole Cottage baie geniet, pragtig binne en buite, sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rupert
Chetnole Cottage
Beste Antoinette, Ons wil jou bedank vir jou positiewe terugvoer wat op Chetnole Cottages gegee is. Dit word beslis waardeer. Rupert & Gwynne

Abe V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Baie lekker gekuier. Baie gemaklike en netjiese eenheid. Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer daar bly as ons Wakkerstroom toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rupert
Chetnole Cottage
Beste Abe, Ons wil jou bedank vir jou terugvoer wat aan Chetnole Cottages gegee is. Dit word beslis waardeer. Groete, Rupert & Gwynne

Leon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Goeie waarde vir geld. Baie lekker en gerieflik. Alles wat nodig is, behalwe 'n wasmasjien.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rupert
Chetnole Cottage
Beste Leon, Ons wil jou bedank vir jou terugvoer wat aan Chetnole Cottages gegee is. Dit word beslis waardeer. Rupert & Gwynne

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rupert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 785
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 785
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mollstraat 352, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23b6db3b841f0a388abda6c605437346296311a68f780a59b70be3570caf434ced90b138c238badf328092264e3846ac2232?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 785 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 352 Moll Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -27.369041768717 30.13950921919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang