Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ciao

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvangerstraat 18, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Ciao is 'n bekoorlike gastehuis in Paternoster aan die Weskus van Suid-Afrika.

Die verblyf het nou sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Die sonderlinge vissersdorpie is 'n gewilde toeristebestemming vir reisigers wat op soek is na 'n Mediterreense-styl atmosfeer met blou water, afgewitte kothuise, tradisionele vissersargitektuur en eindelose wit sandstrande.

Verblyf word in 2 selfsorgsolderwoonstelle aangebied en elke woonstel het toegang tot 'n privaat balkon. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n enkeldagbed, sowel as 'n en-suite badkamer met 'n stort. Solder 1 het privaat toegang van buite terwyl Solder 2 toegang het deur die hoofhuis. Elke eenheid is privaat. Die eenhede word verbind deur n gangetjie indien lofts saam bespreek word en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die kombuisies is toegerus met geriewe om etes warm te maak. Daar is geen braaigeriewe nie. Daar is ook TV's, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Gaste kan lekker gaan swem, voetslaan, duik, visjag, perdry, kajakvaart, bootry, bergfietsry en voëlkyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Visvangerstraat 18, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ciao het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvangerstraat 18, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAETYZ7pp7ELbjGCGBqtUBm5090RRjblBOqolCpDGONJYgMtsPZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 18 Visvanger Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.807772329813 17.898689270007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang