Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Claptons 33

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Leroy V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Awesome. It's a very nice place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2021

Lieflike uitsig met direkte toegang tot die strand. Claptons 33 het alles wat jy nodig het. Is geskik vir 'n familie met klein kindertjies. Die woonstel het 'n wonderlike see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Claptons 33
Goeie middag Thelma Ek is so bly dat julle dit geniet het. Baie dankie vir jou mooi resensie. Hoop om julle vinnig weer te sien. Myrtle

Chantell P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2021

Wonderlik. Die verblyf was heerlik, kinders het dit baie geniet. Hulle het lekker op die grasperk gespeel. Baie stil en rustige kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Waarde vir geld! Netjies verblyf met seeuitsig en direkte toegang to die strand. Ons gesin het lekker gekuier. Die woonstel was netjies en goed toegerus. Dit is goed geleë met direkte toegang tot die strand en eetplekke. Beslis waarde vir geld. Ons sal beslis weer by Claptons 33 bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2018

Heerlik. Baie geniet, veral die toegang tot die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier A
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2017

Was absoluut die moeite werd! Het dit baie geniet. Dis baie gerieflik. Jy sien die see van jou braai-area af met twee restaurante letterlik 50 m en 100 m se stap weg. Baie lekker strand by die huisie met Ashton baai se strand 1 km ver weg strandlangs waar almal kan swem. As ek iets moet noem wat bietjie gepla het was dit die knap parkeer areas. As bakkies en SUV's langs mekaar staan moet mens maar die asem diep intrek om by die motor se deur in en uit te klim. Dit neem egter niks weg van die andersins wonderlike ervaring nie en ek beveel dit heelhartig aan vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Claptons 33
Baie dankie Renier, julle is altyd welkom om weer te besoek.

Jennefer C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2014

Wonderlik! Die uitsig was pragtig en die plek is baie mooi binne. Ek sal weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 142

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 420
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 420
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island Palm-rylaan, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9086cb1d88149b06756e1ed340f566f2a3a6a8d0fb39cc3b059ac6cf05021767643e629f38adcdb72971bdadc6652614e38b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 420 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Island Palm Drive Jeffreys Bay 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.077171987534 24.918987751007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang