Cleopatra Mountain Farmhouse
- Kapasiteit: 24 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highmoorweg, Kamberg, Groter Mooirivier, 3600, KwaZulu-Natal
- Vanaf R5 790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cleopatra is 'n fynproewer-wegbreekplek en skuil diep tussen KwaZulu-Natal se Drakensberge omring deur die Giants Castle Natuurreservaat. Dit is in 'n pragtige ligging op die rand van 'n volop foreldam, langs die Klein Mooirivier en die hoë berge wat majestueus styg vanaf die onderpunt van die tuin.
Daar is 12 kamers by Cleopatra, elkeen Individueel versier, en is vinnig op pad om wêreldbekendheid te verwerf vir die innoverende en kreatiewe dekor. Elke kamer het 'n tema en is gevul met artikels wat by die kleurskema en tema pas. Elke kamer het 'n warm, snoesige bed met 'n donsveer-duvet en kussings, katoenlinne en bokhaarkomberse. Elke kamer het 'n en suite badkamer, TV, tee- en koffiemaakgeriewe, mini-kroeë, verwarmers, waaiers en warm handdoekrelings. Die gemak, stilte en rustigheid is heers onder die mense en skep herinneringe wat 'n leeftyd sal neem om te verdof.
Die eetkamer met interessante artefakte en 'n groot krakende vuurherd nooi jou uit om aan 'n wêreldklas maaltyd, met sorg voorberei deur Richard Poynton se span, te smul. Spyskaarte verander daagliks en plaaslike, ingevoerde en tuisgegroeide bestanddele word op hul beste gebruik en 'n wandeling deur die groente- en kruietuine sal daarvan getuig. 'n Plek in die platteland wat 'n natuurlike magneet vir mense geword het wat die reuke van tuisgekweekte groente, plaasvars suiwelprodukte en tuisgemaakte ham, wil bewaar. Die passie en geduld wat in die voorbereiding van kos ingaan word gereflekteer in die smake en teksture.
Die oggendkoor, klank van die rivier wat oor rotse tuimel en die stilte van die oop spasies hou alles wonderlike geleenthede om te ontspan en jou siel te streel. Die skoonheid van die landskap of die vrede en kalmte van 'n plek onbesoedeld deur mense kan genoeg wees om die balans vir enige besoeker te herstel. Word wakker met die stilte van die platteland met bergmis wat stil opstyg met die wete dat daar 'n ongewone en opwindende ontbyt op jou wag.
Doendinge in die omgewing sluit stap, voetslaan, fietsry, swem in bergstrome, forelvisvang, voëlkyk, perdry en uitstappies na plaaslike boesmantekeninge in. Met die gejaagde stadslewe, lok die wegkomkans na 'n meer natuurlike omgewing sterker as ooit tevore.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 13
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Highmoorweg, Kamberg, Groter Mooirivier, 3600, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cleopatra Mountain Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Highmoor KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 24 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highmoorweg, Kamberg, Groter Mooirivier, 3600, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang