Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Den B&B Luxury Guest House Style

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Andre D
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2024

Will make Cosy Den my only choice for future business trips to the JHB area. The stay was brilliant. The room was exceptionally clean and well equipped. The owner is a fantastic host! Prepared, cooked and served breakfast all by himself with a huge smile. Offered me a lift to my office after Uber went to the wrong location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
John & Mirella
Cosy Den B&B Luxury Guest House Style
Some guests like you make it so easy to be a great host. Thank you!

Andrew G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2022

Waarde vir geld. Netjies. Vriendelik. Baie goeie kommunikasie deur gasheer. Maklike ligging om by uit te kom. Vriendelik ontvang. Baie skoon en netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terence T
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2017

Fantastic place. Stayed here with my running friend as it was close to the start venue for a half marathon. Owners were friendly, room was fantastic and facilities very good. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugh A
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Okt 2016

Die gasheer, John, was uiters vriendelik. Veilig, skoon, vriendelik: dit het my gepas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Debbie V
1 nag
4.0
Feb 2016

Very nice accommodation and staff very helpful, especially John. No complaints will use it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2015

Dit was ongelooflik "cosy" met die aangenaamste gasheer en gasvrou! Ons het regtig gevoel of ons by ons eie huis was. Omdat die omgewing heeltemal vreemd vir ons was, het ons baie onsekerhede gehad en John en sy vrou het uit hulle pad gegaan om ons te help. Hulle het soos familie gevoel. Ons taxi het ons in die steek gelaat en hulle het ons gehelp. Die ontbyt was ongelooflik lekker. Dit is 'n tjoepstil omgewing en dit was amper soos waar ons vandaan kom - die platteland.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

John & Mirella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 195
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 195
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Dina Pad, , Edenvale, 1609, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4MWJmMTM2LWJlNjUtNGM4Ni1iYjgxLWU1NTZlNDZiODE0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 18 Dina Road Elma Park 1609 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.157286111111 28.155619444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang