Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage 1 @ River Bend Cottages

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Janneman K
1 nag
5.0
Sep 2024

Netjiese, skoon plekkie. Ongelooflik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suset D
1 nag
5.0
Sep 2024

Dit is veilig en baie privaat sou jy wou braai of net heerlik buite wou ontspan. Ons het heerlik gebly in Riverbend Cottage. Daar is alles wat jy nodig het en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie mooi en gerieflik. Pragtige plek. Alles so smaakvol. Vooraf inligting puik. Vriendelike gasvrou. Ons kom vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Lovely place. Great stay on the way between Bloem and George. We loved the location, the aircon, the ready-made meals (will have to try them next time). Can recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Mooi en gemaklik! Ons het heerlik gebly en ons sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand wat GR toe gaan (watookal die rede).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Onvergeetlik! River Bend cottages is hoogs aanbeveelbaar. Pragtig, skoon en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gerieflik, smaakvol en goed toegeruste verblyf. Vriendelike diens. Heerlike verblyf! Maklik om aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Enjoyable and comfortable. Comfortable and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole P
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Amazing! Skoon mooi en netjies en orde en word vir mens gegee! Dit was fantasties om daar te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrice W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

5 ster. Die mooiste cottages met 5-ster detail. Ekstra moeite word gedoen om jou tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 50

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 91, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7d7091ddd7d2abd39ddfa83e41f00cec0556eb56abc83af40353783177ecf10f7d0d58d637e20681308a6b24b183bf1f1f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag, vir 3 mense 10 5 1 5 91 Donkin Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.258899144964 24.530217988955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang