Country House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die N2 The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
- Vanaf R9 625 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Country House is 'n lieflike plaashuis net op die pad van Kay en Monty Vineyards in The Crags, Plettenbergbaai.
Verblyf is beskikbaar in 5 en suite-kamers. Daar is 'n koninggrootte-bed in elke kamer wat ook in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het ook 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Meeste van die kamers het groot deure wat na die privaat stoepe lei.
Die huis kan deur 10 gaste bespreek word. Die huis spog met 'n swembad, vermaakarea, 'n toegeruste kombuis en 'n buitebraai-area.
Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en privaat spyseniering is ook beskikbaar op versoek.
Dit is die ideale ligging vir diegene wat die Tuinroete en besienswaardighede soos die Knysna-woud, Keurbooms Natuurreservaat en die strande al langs die Tuinroete wil verken. Kay en Monty Vineyards maak verskeie bekroonde wyne wat gaste kan proe. Die eiendom is ook gerieflik geleë vir perdry, polo, gholf, adrenaliensport, wild ontmoetings, voetslaan, bergfietsry en hardloop.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Rare Earth Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Langs die N2 The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die N2 The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang