Dawn’s Place
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7de Straat 268, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dawn’s Place is 'n woonstel in Voëlklip, Hermanus. Dis stapafstand vanaf die wêreldbekende Blouvlagstrand, Grotto Beach.
Dié woonstel is op die eienaar se perseel en het 'n privaat ingang. Daar is slaapplek vir 2, 'n slaaparea, badkamer en oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 en die sitarea het 'n TV teen die muur. Die woonstel lei na 'n stoep met stoepmeubels en 'n vuurput.
Dis naby die Fernkloof Natuurreservaat en verskeie bergroetes. Gaste kan ook die kranspaadjie volg vanwaar walvisse in seisoen sigbaar is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Dawn Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 7de Straat 268, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Dawn’s Place het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7de Straat 268, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang