Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kloof Luxury Estate Boutique Hotel and Spa

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Amanda H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2021

Heerlike kos! Kamer baie ruim. Kos uitstekend! Diens puik!

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lidell B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Luukse, eg Kaapse lodge. Ons is behoorlik bederf by hierdie beautiful lodge! Kamers is baie luuks en personeel baie vriendelik. Die ontbyt was heerlik en die spa-behandeling was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjolein
De Kloof Luxury Estate Boutique Hotel and Spa
Thank you so much we look forward to welcoming you in the future again! We will share your kind words with our entire team!

Peter Smeets 1
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2018

Verblyf OK. Mooi gerestaureerd pand. Mooie kamer, net. Prachtig zwembad. Correcte service. Restaurant voldoende maar niet onvergetelijk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

John B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2014

Puik! Sien die sterre hieronder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan T
1 nag Gesin met klein kinders
2.4
Des 2014

Ontvangs baie onvriendelik. Sal dit nie aanbeveel nie. Dit lyk glad nie meer soos die foto's nie en daar word ook nie aangedui dat kinders nie welkom is nie. Instandhouding is nie na wense nie. Dis hoofsaaklik ingerig vir buitelanders.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Marjolein Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weltevrede-straat 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5MDBjMTNiLWM2MDktNDE4Yy04ODc3LTE1ZGVhYWEwMTQ5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 995 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 8 Weltevrede Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.016882176567 20.44311851263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang