De Leeuwenhof Estate
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sonstraal-weg, De Leeuwenhof-landgoed, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R2 945 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Leeuwenhof Estate bied gerieflike verblyf in 'n Kaaps-Hollandse boetiekgastehuis wat deur 'n gesin bestuur word en omring is deur vrugtebome en wingerde. Die landgoed is in 'n klein, mooi vallei buite Paarl met toegang tot die N1. Die hotel is 'n idielliese plattelandse bestemming in die Wynlande.
Verblyf word in 16 kamers gebeid wat of gesinswoonstelle, eenslaapkamerkothuise of luukse kamers is. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, verhitting en verkoeling, WiFi, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat terras. Ontbyt is beskikbaar rondom die swembad of in die restaurant.
Die hotel het ook 'n sondek en 'n seisoenale restaurant. Dié restaurant is oop tussen Oktober en Mei en en die spesialiteit is 'n braai-proe-toer. Dit word op 'n weeklikse basis aangebied. De Leeuwenhof het ook wyntoere en bied besoeke aan 'n natuurreservaat aan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Daan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Sonstraal-weg, De Leeuwenhof-landgoed, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink De Leeuwenhof Estate het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sonstraal-weg, De Leeuwenhof-landgoed, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang