Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Kraal

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Christo P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Lekker. Ons het lekker gebly. Annelie is 'n fees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Oude Kraal
Always welcome to be our guests.

Pieter W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie lekker gekuier en geriewe 100%. Baie lekker rustig en veilige plek. Braai area en eenheid baie netjies en skoon. Sal aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alrine H
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Die sorgsaamheid, netheid, diens, veiligheid, omgewing is onverbeterlik. Die eienaars was baie behulpsaam en gasvry. Heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Ons het dit geniet. Veral die braai-area was lekker. Alles omtrent die plek is goed. Dit was baie lekker, het die rustigheid baie geniet. Sal die mense vir die plek aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Oude Kraal
Hello. Baie dankie. Jy is altyd welkom as 'n gas. Kan jou aanbeveel. Charl

Suerelda D
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Baie veilig, vriendelik en netheid. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helga O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Superb. Excellent. Service was excellent. Super clean and will stay there anytime. Would highly recommend it to anyone. The host was friendly and so helpful. We love her.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Kombuis-toerusting van goeie gehalte. Gasvrou vriendelik. Woon- en braai-areas skoon en netjies. Sentraal geleë, gerieflik en skoon. Sekuriteitslig naby ingang van die perseel wat sporadies aan- en afgaan deur die nag was ietwat steurend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cora L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Heerlik rustig. Pragtige gasvrou! Mooi selfsorgeenheid. Rustige en veilige omgewing. Gaan bly gerus daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2022

Ons het lekker gebly. Annalie het ons vriendelik ontvang en ons het lekker oorgeslaap vir een aand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charl
De Oude Kraal
Dankie. Julle is altyd welkom as gaste. Charl

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seewierstraat 15, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA151fd480d3e4df360c724a055e4db82fa7d4c1b5dfb2943b4d9d5d12d8bb46216c1232332820104ee083d972f5859d222064?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 15 Seewier Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.802344 20.05444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang