Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Valle Diaz Beach

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ben C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Dit was die ideale wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Alles was perfek. Die kinders kon lekker buite speel en dit was veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
De Valle Diaz Beach
Baie dankie. Waardeer die positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer. Dit is lekker om sulke oulike gaste te ontvang. Groete. Ikoniese Mosselbaai

Karen M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie netjiese verblyf naby aan Diaz strand. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
De Valle Diaz Beach
Baie dankie, Karen. Ons waardeer jou terugvoering opreg. Ons is baie bly dat julle die tydjie geniet in Mosselbaai. Kom kuier gerus weer in die mooi dorp van ons.

Elizabeth F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig, veilig en waarde vir geld. Aangename mense, dankie ons het 'n wonderlike tyd gehad. Alles was daar wat ons nodig gehad het. My seun het die swembad geniet. Absolutely beautiful ️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
De Valle Diaz Beach
Baie dankie, Elizabeth. Ons waardeer jou terugvoering opreg. Ons is baie bly julle het die tydjie geniet in Mosselbaai.

Karin S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

Gemaklik en perfek geleë. Die eienares het moeite gedoen om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die ligging is perfek vir 'n gesin met kinders, met die waterpark en strand net oorkant die pad. Deel van die (buzz) binne seisoen, dalk nie vir diegene wat rus, vrede en stilte soek nie .

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Izette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustig, salig en waarde vir geld. Vriendelike mense! Onverwagse bederfies in die huisie en warmte. Dit was 'n heerlike wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
De Valle Diaz Beach
Baie dankie Izette. Ons waardeer jou terugvoering opreg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 499
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 499
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard-Wes, Dias-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcacaee225623a39a024f6936a171c24c777404a5f9526f0b77648fc2ddda5e6bd5fd23a16a68d2e245e6e20f8f3e63a320d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 499 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Beach Boulevard West Dias Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159939048038 22.10869881255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang