Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Vreugd @ Home

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Riaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great and convenient location close to most attractions. The rooms were immaculate and very comfortable. Best place to stay in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Aangenaam verras. Baie netjies, skoon, gerieflik vir langer verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Beste oor nag plek in Pretoria. Baie netjies en veilig. Dit was definitief die moeite werd. Baie netjies, skoon, mooi, gemaklik en sal dit vir enige iemand aanraai. Dis ook baie groter as wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Netjies en veilig. Baie netjiese skoon plekkie in 'n baie stil, veilige area naby winkels, hospitale ens. Die plek was netjies en goed toegerus. Ek sal dit vir seker aanbeveel. Al wat ek dink kan verander word, is om 'n deur op te sit by die kamer sodat die lugversorger hom koud kan hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tienie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Goed geleë, great waarde vir geld, stil en rustige omgewing. Baie gerieflik geleë vir die naweek se verrigtinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rustig en netjies. Dit is rustig en alles wat ons nodig gehad het. Ons het lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anet L
1 nag
5.0
Sep 2023

Beslis die beste oornagplek wat ons die afgelope jaar besoek het. Ons dogter sien 'n onkoloog elke soveel maande by Steve Biko-hospitaal weens longkanker. Om 'n oornagplek te vind in die area naby die hospitaal is baie moeilik en De Vreugd @ Home is nie net warm en verwelkomend nie, maar voldoen absoluut aan ons verwagtinge. Dit is beslis nommer een op ons lys vir die toekoms. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2023

Verblyf was skoon en gerieflik. Behalwe vir die honde wat geweldig baie blaf was alles in orde. Geen ander klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Samantha
De Vreugd @ Home
Middag Melissa Baie dankie vir jou terugvoer. Ons vra omverskoning vir die honde wat so vreeslik blaf - dis vir ons self net so 'n steurnis! Ons sal definitief werk daarvaan maak om daardie probleem op te los!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R940
R 940 R 799
per nag, vir 3 mense
Vanaf R940
R 940 R 799
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magdalena-laan 627, Roseville, Pretoria, 0082, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05e4cd0a213daae15c15b3916c679d846f392bf303f86c6144fce7813ccd0dd955ffadc4216a4538c465fc3f8104fca4a902?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R940 nouVanaf R799 per nag, vir 3 mense 8 5 1 5 627 Magdalena Avenue Roseville 0082 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.709992949773 28.177499642171

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang