Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Boomhuis

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhout-straat 22, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Boomhuis bied gerieflike verblyf in die Pearly Beach Oord, teen die Melkhout-duin en is sowat 100 m vanaf die strand. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n huislike vakansie-atmosfeer. Dit is veilig vir kinders en daar is 24 uur-sekuriteit.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Albei slaapkamers het dubbelbeddens en die eerste slaapkamer se en suite-badkamer en die tweede badkamer het elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, broodrooster, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die leefarea het 'n slaapbank vir kinders, 'n etenstafel met stoele en braaigeriewe. Gratis WiFi en DStv is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na die privaat buitearea met sitplek en braaigeriewe waar daar heelik gekuier kan word terwyl daar geluister word na die branders. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Chris V
Saam met vriende
5.0
Lekker gesellig en rustig. Baie mooi en netjies. Die buitebraai is baie gesellig en mooi beskut teen die wind.
Sep 2024
Wayne C
Gesin met klein kinders
5.0
Sal enige tyd weer die boomhuis besoek. My kinders wou nie eens gehad het ons moet. Moet sê, die boomhuis is so gerieflik vir my en my kinders. Baie v...
Sien meer
Jul 2024
René T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en skoon. Alles wat benodig word is daar. Ons het heerlik gebly in 'n pragtige plekkie. Veiligheid gee gemoedsrus. Kan dit sterk aanbevee...
Sien meer
Apr 2024
Janette J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en veilig. Dit was rerig 'n mooi plekkie met alles wat ons nodig gehad het om tuis te voel.
Mrt 2024
Sian R
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing weekend away with the family! Such an amazing home, we all thoroughly enjoyed our stay. Very child friendly and safe, definitel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marelese Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Melkhout-straat 22, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Boomhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhout-straat 22, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59d7f8e7fdecab56bc10e2feb83d1effb6002065b414b1cfc47ec636fa8072e1adc9db989b3624e268454e03354cc547195a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 22 Melkhout Street Pearly Beach Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.668663956091 19.515177719296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang