Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Botes Huisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Orpa H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netjies, skoon en huislik. Mooi netjies en skoon huisie. Alles wat jy nodig het, is daar. Ek kan oor niks kla nie; ek kan wel sê dat die verblyf sterk aanbeveel kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiekus & Getha
Die Botes Huisie
Orpa, dankie vir jou positiewe terugvoer. Baie dank is ook verskuldig aan die dame en haar helpers wat die Huisie vir ons elke keer skoonmaak en seker maak alles is reg. Groete, Wiekus.

Marissa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantasties. Fantasties. Jy kan die stilte hoor. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiekus & Getha
Die Botes Huisie
Dankie Marissa. Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop ons kan julle gou weer ontvang. Daar is min goed wat so wonderlik is soos die Karoo stilte!

Johan M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Heerlik, rustig, goed toegerus. Dis 'n pragtige plekkie met als wat nodig is. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was soos nog! Baie lekker gebly. Amper die huisie probeer koop. Pragtige dorpie en Boekklub moet beslis besoek word. Lekker gekuier met vriendelikste mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Quaint, comfortable, quiet. What a charming little house in a beautiful town! Although it was a cold weekend, we were cosy and comfortable and had a delightful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Peaceful and homey. Our second stay at Botes Huisie and we will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons eerste kuier in Merweville en ons verblyf was een vir die boeke. Dit was ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiekus & Getha
Die Botes Huisie
Baie dankie, Elmari. Ek hoop dat ons julle weer op Merweville kan ontvang, en meer spesifiek by die Botes Huisie.

Bojan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

A little house on the prairie. A cute little house in the middle of a remote village in the Karoo. There's not much to do in the village, but the house is very welcoming to chill and make braais in the evening while bonding with your co-travellers. Also, some of the most memorable stargazing experiences in SA are on offer at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiekus & Getha
Die Botes Huisie
Bojan, thank you for your kind words regarding the Botes Huisie and Merweville. Next time, the village will have electricity. We are all glad that the big power outage is something from the past. It was indeed a big knock for the region. Kind regards, Wiekus Viljoen.

Ria O
1 nag
4.8
Aug 2024

Aangename verblyf. Ons het baie lekker gebly by die Botes huisie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wiekus & Getha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekker-straat 16, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa108fe69cc76752f0787e1b36b10289a703a9026e8d81a244f2019d782c844bf5284cdd3f23229771772327473dd95a17d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 75 5 1 5 16 Voortrekker Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.672884037303 21.51266723643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang