Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Groendeur - Bos Kothuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Cathryn G
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

The perfect cozy cottage in the bush by the river. This cottage is perfectly situated on the banks of the Olifants River. It is far enough out of town to enjoy the bushveld feel and experience wonderful wildlife encounters. But it is also close enough to either Hoedspruit or Phalaborwa for amenities. An easy day trip into Kruger through Phalaborwa Gate. The cottage has everything you need for a self-catering stay. It is charming in its eclectic decor. Beautifully hosted, would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Die Groendeur - Bos Kothuis
Hi Cathryn, what a welcome heartwarming, positive review. We truly appreciate it. You are always welcome. Be blessed. Zelda

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie netjies en skoon, as ek moet kla, die stortpanele ontbreek, verder heerlik. Heerlik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska E
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Rustig, gerieflik, lieflik. Vreeslik lekker gebly! Ons gasvrou het ons vriendelik verwelkom en dit was vir seker een van die beste ervaringe van my lewe. Ons het natuurlik op die warmste dag aangekom in Hoedspruit en daar was nie 'n aircon nie, maar oop vensters en die waaier het vir seker opgemaak daarvoor. Absoluut 'n plesier om daar te kon woon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Die Groendeur - Bos Kothuis
Baie dankie, Mariska. Ek waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom. Blessings Zelda

Estelle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtig. Kothuis was perfek, pragtig en baie gemaklik en alles wat ons nodig gehad het. Die buite area met die uitsig op die bosveld was amazing om te geniet met 'n oggend koppie koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Die Groendeur - Bos Kothuis
Dankie Estelle, waardeer opreg. Jy's altyd welkom. Zelda

Raimundo D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Good, clean, comfortable. Only one suggestion: a bigger fan to cool the room down. Very peaceful, tranquil and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Die Groendeur - Bos Kothuis
Thank you so much, appreciate the advice. I will definitely follow up with a larger fan. You're always welcome. Zelda

Christiaan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Magnificent. It was amazing, thank you so much. The place made us feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Die Groendeur - Bos Kothuis
Baie dankie. Waardeer opreg. Jul is altyd welkom.

Danie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vriendelike gasvrou, regtig tuis gevoel en 'n rustige plek in die natuur. Lieflike plek, het die verblyf baie geniet, so lekker met die wildsbokkies wat so deur die huise beweeg. Ons was baie vriendelik ontvang gewees, sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Die Groendeur - Bos Kothuis
Baie dankie, Danie. Waardeer opreg. Julle is altyd welkom. Zelda

Anne Marie F
1 nag
5.0
Sep 2024

Skoon en netjies. Gerieflik en soos foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Die Groendeur - Bos Kothuis
Hi Anne Marie, baie baie dankie vir jou publieke risensie... waardeer opreg... Seëngroete Zelda

Ronelle H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig en salig! Ons het Die Groendeur baie geniet, netjiese gerieflike huisie en ons het baie lekker gekuier vir die 2 aande wat ons oornag het. Daar is alles wat jy nodig het en ligging is ook goed om by al die besienswaardighede uit te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Die Groendeur - Bos Kothuis
Altyd welkom.

Annatjie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lief dit. Sal weer kom kuier. Ja baie. Alles wat jy nodig het en genoeg spasie en 'n lekker bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Die Groendeur - Bos Kothuis
Dankie Annatjie, waardeer... Dankie dat julle die Kothuis netjies gelos het. Sien uit om julle weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R 830
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 830
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oxford-weg 27, Hippo Pools Resort, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ba5f00e881ac32bdafbb8e10cf051060b2735ba8434ea141ca3fc1cd9cd86ce19e1d90885240fe138ccbb3542a8fc56a9ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 27 Oxford Road Hippo Pools Resort 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.209906 30.8166

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang