D'Olyfboom Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Napierstraat 14, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
d'Olyfboom Guest House is op die d'Olyfboom-familieplaas. Dis sentraal geleë en spog ook met asemrowende uitsigte oor Paarl.
Die gaste-suites is modern, maar het 'n plaashuis-gevoel. Die kamers is ruim, stylvol en uniek. Elke kamer het 'n TV, lugversorging, 'n yskassie met voorraad, koffie- en teemaakgeriewe, en WiFi. Die plaas beskik ook oor 'n noodkragopwekker sodat gaste nie koud hoef te stort of in die donker hoef te sit nie. Ontbyt word van Maandag tot Vrydag bedien en gaste ontvang ontbytkoepons om oor naweke by die kafee te eet.
Die suites het elkeen 'n praktiese uitleg, gehalte-afwerkings en pragtige uitsigte. Elke kamer se stoepie kyk uit op die indrukwekkende Paarlberge en pragtige wingerde. Dis 'n erfenisgebied en die oorspronklike boustrukture het behoue gebly. Hiér sal jy teruggevoer word na die laat-1600's.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 100
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Napierstraat 14, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink D'Olyfboom Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Napierstraat 14, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang