Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Droëdap Guest Farm

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R539 Droëdappad, Droëdapplaas, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Droëdap Guest Farm is 'n bekoorlike selfsorghuis wat 18 km buite Springbok geleë is. Die rustige omgewing bied die perfekte plek om te ontspan en weer met die natuur te skakel.

Die huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit sluit ook 'n etenstafel met stoele in. Daar is ook 'n binnebraai en 'n leefarea met 'n enkelbed vir 'n kind.

Die huis word deur die natuur omring en is ideaal vir 'n koppie koffie vroegoggend terwyl 'n mens die sonsopkoms bewonder. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Hiér sal gaste die Namakwalandse natuurskoon en die seisoenale veldblomme kan aanskou. Buitelugmasserings en piekniekmandjies kan vooraf gereël word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Grondpad
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R539 Droëdappad, Droëdapplaas, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Droëdap Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Namakwaland Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R539 Droëdappad, Droëdapplaas, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa635e0fbda14850bba57154959a4e869946ecc6555e6b7c2bf0bad2c1fbed8ca35f9b0bed540bdb5a51115d3574aaeb66e37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 5 mense 4 5 1 5 R539 Droëdap Road Droëdap Farm 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -29.820637010551 17.947986568232

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang