Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ebenezer Country Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromrivier-pad, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ebenezer Country Lodge bied bekoorlike selfsorg-eenhede in 'n rustige area van Rustenburg met 'n pragtige uitsig oor Barnardsvallei.

Ons ruim, gerieflike, skoon kamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. 'n Ekstra enkelbed kan bygevoeg word op versoek. Elke eenheid se kombuisie is ten volle toegerus en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak, en toilet. Buite is daar veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Ebenezer Country Lodge se personeel al jou enige tyd bystaan met konferensies, partytjies en troues.

Die lodge is 5 km vanaf Sparkling Waters Hotel waar die boomtoptoere begin. Dit is 10 km vanaf Buffelspoortdam, 'n lushof vir hengelaars en waterski, en 20 km vanaf Rustenburg Waterfall Mall. Sun City is net 60 km hiervandaan. Nog doendinge in die omgewing sluit gholf, perdry en wildritte in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Seef C
Gesin met tieners
5.0
Weg breek om altyd te onthou. Pragtige plaas en baie gasvry.
Sep 2024
Melanie B
Gesin met tieners
5.0
Very good. We had a fantastic stay at Ebenezer! The space was clean, comfortable, and exactly as described. The host was welcoming and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Sanmarie M
5.0
Die verwelkoming, stap, uitsopte en verblyf was puik. Ja, rustig en pragtig.
Jun 2024
Michael V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, rustig, vrede. Pragtuine. Cute ganse wat kom môre sê. Voëls, egte mense.
Mrt 2023
Gerda S
Saam met lewensmaat
5.0
This was such a lovely experience. If you want to break away from everything, this is definitely the best place to be. Thank you for...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Magdalena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kromrivier-pad, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Gaste dink Ebenezer Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromrivier-pad, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2MmM3YjZjLTcwZDItNGRmMC1iN2I4LTEyZGUyYzE2N2M1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 141 5 1 5 Kromrivier Road Rustenburg 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.813703292447 27.390595078468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang