Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elements Private Golf Reserve 111

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein-plaas Deel 9, Waterberg, 0480, Limpopo
  • Vanaf R6 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Elements Private Golf Retreat 111 bied 'n luukse selfsorg-ervaring in die eksklusiewe Elements Private Golf Reserve wat met die toekenning van die beste gholfbaan in Limpopo en die 10de beste gholfbaan in die land spog. Elements is in die hartjie van die Waterberge geleë. Dit is die perfekte wegbreek vir 'n groot familie, vriendekring of 'n vierbal-gholfspel.

Dié ruim vakansiehuis het slaapplek vir 8 volwassenes en 4 kinders en het 4 en suite-slaapkamers. Elke kamer is smaakvol gemeubileer en verteenwoordig een van die vier elemente, aarde, wind, vuur en water. Elkeen het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Elke badkamer het óf 'n bad en 'n stort óf 'n binne- en buitestort. Wit linne en badhanddoeke wod voorsien.

Die moderne oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n verskeidenheid eetgerei en breekware toegeus is. Daar is ook 'n ysmasjien, wynverkoeler en 'n groot yskas-vrieskas. Daar is 'n toonbank met gemaklike stoele. Die sitarea en eetarea is langs die kombuis en daar is 'n knus binnebraai, kroeg met 'n toonbank, 'n TV en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met gemaklike sitplek en lei verder na 'n buite-kuierlarea. Daar is 'n plonspoel, 'n knus vuurmaakplek en 'n rolbalbaan vir vermaak.

Vir die avontuurlustiges bied die area opwindende bergfietsroetes deur die pragtige Bosveld, asook staproetes en wildritte. Daar is 'n spa, privaat sjef, spitbraai, hout en bykomende ys is as dienste beskikbaar. Die wild loop vrylik op die landgoed rond en daar is verskeie aktiwiteite, soos tennis, gholf, bergfietsry, voëlkyk en wildkyk. Die klubhuis het 'n kroeg en 'n restaurant waar funksies en spyseniering vir spesiale geleenthede ook beskikbaar is.

Die huis is met sonkrag toegerus.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elanie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Elandsfontein-plaas Deel 9, Waterberg, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Elements Private Golf Reserve 111 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R 6 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 6 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein-plaas Deel 9, Waterberg, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e85f69f3d31796279c87af5f6755c16cdfe3934fe35e6030fed831d0a2cb0395d5c56083ae431d268bc5cd969ca37d34391?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Elandsfontein Farm Portion 9 Waterberg 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -24.785253784887 28.125132122495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang