Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fox Den Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janstraat 53, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Fox Den is in Trompsburg geleë, 3 km van die N1 af. Dit is 110 km noord van Colesberg en 120 km suid van Bloemfontein. Die ligging maak dit 'n goeie halfwegstop vir reisigers.

Fox Den het 12 selfsorgeenhede wat gemaklik 2 tot 5 gaste per eenheid kan akkommodeer. Die kombuise is volledig toegerus vir selfsorg. Die eenhede het TV's met sekere DStv-kanale.

Die eenhede het plafonwaaiers en elektriese komberse vir die wintermaande. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Kom geniet aande onder die helder sterrehemel met 'n lekker Karoo-lam op die vuur. (Braaipakke is op die perseel beskikbaar - bestel dit asseblief vooraf.)

Gratis koffie en tee beskikbaar in die eenhede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 527 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Annelie F
Saam met lewensmaat
5.0
Ek kan Fox Den met vrymoedigheid aanbeveel. Dis 'n oase in Trompsburg. Skoon en netjiese verblyf. Die gasheer en -vrou het uit hul pad gegaan om ons v...
Sien meer
Nov 2024
John M
Besigheidsreis
5.0
I got what I expected. Friendly and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Lize D
Saam met lewensmaat
5.0
Bekostigbaar, veilig en gerieflik vir oornag om te rus. Gasheer is fantasties en baie behulpsaam.
Okt 2024
Pieter C
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, netheid en gasvryheid. Baie rustig en veilig. Verbas deur 'n skoon klein dorpie en vriendelike ontvangs. Puik diens.
Okt 2024
Juanita V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly. Eenheid was gemaklik en ons gasheer was baie behulpsaam. Heerlik gebly. Eenheid was gemaklik en ons gasheer was baie behulpsaam. Ons sa...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 527

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Janstraat 53, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Gaste dink Fox Den Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janstraat 53, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMjAxOWVmLTEzMTUtNDg0ZS05MWM3LTlmZWE2MTg5OTMxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 527 5 1 5 53 Jan Street Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.03742715713 25.780805647373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang