Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fralande Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Natasja R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Lekker gerus. Goeie ligging en goeie eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

It was so fabulous. Excellent. It was so peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie lekker, gemaklik en veilig. Baie lekker gebly! Diens is uitstekend en ontvang warm. Baie goed toegerus vir al ons benodighede. Baie veilig gevoel tydens ons week daar. Sal beslis weer gebruik maak van die verblyf in die toekoms! Baie beïndruk met alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Waarde vir geld en baie ruim. Die gasvrou is baie tegemoetkomend en doen baie moeite met haar gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yolandé
Fralande Guesthouse
Hallo Patricia, Dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Ons is dankbaar dat julle die verblyf geniet het en ons hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms. Groete, Yolandé

Lindi C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Pragtige plek. Was heerlik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2023

Veilig, als wat jy nodig het. Perfekte ligging. Yolandé is 'n puik gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yolandé
Fralande Guesthouse
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was heerlik om jou moeder en dogter ook te ontmoet. Hoop om weer van diens te wees vir julle in die toekoms.

Tracey S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Absolutely fantastic. Yolande is the best host. She kept me updated on my stay as soon as it was confirmed. The house is clean, white wash furniture, open plan kitchen and lounge. The two balconies are breathtaking, the bedrooms are clean and the bathroom is very spacious. Truly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandé
Fralande Guesthouse
Thank you so much for your positive review and kind words. We are definitely looking forward to your next visit.

Antoinette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Uitstekende diens, baie vriendelik. Yolandie was uiters vriendelik. Ons het tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandé
Fralande Guesthouse
Ons is baie bly julle het tuis gevoel by ons. Dit is vir ons heerlik om sulke terugvoer te ontvang.

Susan C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Beste plek waar ons nog gebly het in Pretoria. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandé
Fralande Guesthouse
Hi Susan, Voorreg om julle familie te ontmoet en van diens te wees. Hoop ons sien julle spoedig weer. Groete, Yolandé

Elizabeth K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Baie lekker gebly. Die diens was baie goed. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Doen ekstra moeite vir gaste. Sal beslis die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandé
Fralande Guesthouse
Dankie vir die positiewe terugvoer van julle verblyf by ons. Ons hoop om weer van diens te wees vir jou en jou sus in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolandé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moulton-laan 1375, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3642a2761cace2a49e1dc830bb6bc5cf431c5dcefbc3ab30eb649764d8045b3d561233d55e1d404380e044f4ea4ccf27edf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 1375 Moulton Avenue Waverley 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.699081720131 28.261363506317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang