Franschhoek Country Cottages
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Excelsior Farm, Excelsior-weg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Franschhoek Country Cottages en Wildreservaat is aan die voet van die Franschhoek Bergreeks geleë. Die gerieflike selfsorg-kothuise is op die reservaat in die hartjie van die fynproewerskern en die Kaapse Wynlande in Franschhoek.
Elke kothuis het 1 slaapkamer en 'n oopplan-leefarea. Die leefkamer het gerieflike sitplek en 'n knus kaggel vir koue wintersaande. Die kombuis is goed toegerus met al die eetgerei en breekware wat jy benodig. Die sitkamer en die slaapkamer het paneelverwarmers. Daar is ook dakwaaiers in die slaapkamers om die somerhitte te verdring. Gaste kan ontspan op die privaat veranda met 'n uitsig oor die watergat wat gereeld deur die plaaslike wild en voëllewe besoek word.
Franschhoek self is 'n wonderskone dorpie wat bekend is vir sy ryk geskiedenis en bekroonde wynplase. Die dorpie het talle kafees en restaurante waar gaste 'n glasie wyn in die vredige omgewing kan geniet. Daar is ook heelparty kuns- en handwerkwinkels en kunsgallerye om te verken.
Daar is 'n kaggel, braai en parkering op die perseel beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lance Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Excelsior Farm, Excelsior-weg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Franschhoek Country Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Excelsior Farm, Excelsior-weg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang