Gaia's Grace Farm Cottage
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4, Alkmaar Plaas, Erfdeel 20, Nelspruit, 1207, Mpumalanga
- Vanaf R3 510 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Gaia's Grace Farm Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se plaas net buite Nelspruit, Mpumalanga. Hierdie verblyf is ideaal vir familie en vriende wat op soek is na 'n wegbreek van die stadsgewoel.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 ekstra gaste en 'n TV. Dit lei na 'n onderdakstoep met meubels en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n welige tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is 18 km buite Nelspruit met winkels, restaurante en besienswaardighede, soos die Sudwala-grotte, Graskop Lift and Big Swing en Jane Goodall's Chimp Eden.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sandra-Jean Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- N4, Alkmaar Plaas, Erfdeel 20, Nelspruit, 1207, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4, Alkmaar Plaas, Erfdeel 20, Nelspruit, 1207, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang