Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Stay

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Walt-straat 113, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Garden Stay bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Middelburg geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n klein gesin wat die gewoel van die stad wil ontsnap.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelbed in die leefarea. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Hierdie eenheid het ook 'n koffiestasie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.

Buite is 'n privaat patio met sitplek buite en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan terwyl die vuur brand. Dié eiendom het ook 'n lowergroen tuin en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Renier D
Saam met lewensmaat
5.0
Soos bo. Geen probleem gewees nie. Baie lekker. Alles mooi skoon. Baie, baie vriendelik. Net lekker.
Sep 2024
Elmarie M
Saam met vriende
5.0
Plek was skoon, netjies en baie veilig. Sal dit aanbeveel aan enige iemand. Baie tevrede met ons booking. Dit was 'n koue aand toe ons oorgeslaap het ...
Sien meer
Sep 2024
Gerne B
Gesin met klein kinders
5.0
Beddens baie gemaklik en net wat ons nodig gehad het na ure op die pad. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Met ons aankoms het hy reeds verwar...
Sien meer
Sep 2024
Alwyna H
Saam met vriende
5.0
Ideale oornagplek vanaf OVS na Kaap. Baie lekker gebly. Gasheer is baie gasvry.
Sep 2024
Kim C
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and welcoming, would highly recommend Garden Stay. Our stay was just great. Easy to organise the day before through you and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johannes Jacobus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Van Der Walt-straat 113, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Garden Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Walt-straat 113, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA276167ac2a27172bc71eea9c906617f5f42cb8201a6df97269f3620a1f3731a2d300f429fb3791149f162285738d18b8c1ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 113 Van Der Walt Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.492468404537 24.999145629523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang