Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko House @ 85 Zeekoeikraal

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Fairways- en Zeekoeikraal-weg, Theewaterskloof Country Estate, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gecko House @ Zeekoeikraal is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel op Theewaterskloof Country Estate net buite Villiersdorp. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek uit die stad of 'n sakereisiger wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus.

Gaste het toegang tot 'n privaat onderdakstoep met 'n gasbraai, sitplek en 'n etenstafel, asook veilige parkeerplek op die perseel. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane, 'n kroeg en restaurant op die perseel by die klubhuis. Dié verblyf is sowat 8,6 km buite Villiersdorp waar gaste geriewe, soos winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Hoek van Fairways- en Zeekoeikraal-weg, Theewaterskloof Country Estate, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Fairways- en Zeekoeikraal-weg, Theewaterskloof Country Estate, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9c576fff98f1a86b9ad02a4eb51c39b4e9086a6bb801e149b776aa94e0d99ccd8356d8b66e71c4c96a42ba96250a04ea57f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) Corner of Fairways and Zeekoeikraal Road Theewaterskloof Country Estate 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.051039225034 19.286800760516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang