Giraffe's Rest Apartment
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Giraffe-straat 2, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Giraffe's Rest Apartment is 'n bekoorlike selfsorgkothuis vir 'n klein gesin of vriende wat op soek is na rus en vrede in die plattelandse dorpie Witrivier. Die kothuis is op die eienaar se perseel geleë, maar gaste het 'n privaat ingang en toegang tot hul eie geriewe.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea het 2 enkelbeddens, 'n matras vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi word voorsien.
Op die stoep is daar gemaklike buitemeubels en gaste kan lekker langs die losstaande braai kuier. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is 'n rits restaurante en bergfietsroetes naby die kothuis.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Giraffe-straat 2, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Giraffe's Rest Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Witrivier Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Giraffe-straat 2, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang