Glen Lilly Selfsorg
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2de Laan 110, Glenlily, Parow, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Glen Lilly Selfsorg is 'n ou Victoriaanse-styl huis in Glenlily in Parow. Dit bied 'n keuse tussen eenhede wat slaapplek vir 2 of 4 gaste bied.
Glen Lilly Selfsorg beskik oor 7 eenhede met privaat ingange. Die eenhede het dubbelbeddens en badkamers met storte. Van die eenhede het ook slaapbanke en beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n TV met plaaslike kanale en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Neem asb. kennis daarvan dat die eenhede nie stowe het nie.
Glen Lilly Selfsorg is naby geriewe soos Parow Centre, Grand West Casino, N1 City en N1 City Hospitaal geleë.
WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Riette Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 45
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2de Laan 110, Glenlily, Parow, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Glen Lilly Selfsorg het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Parow Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2de Laan 110, Glenlily, Parow, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang