Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Maine Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Diederich K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Pragtig! Skoon en netjies! En baie gerieflik! Heel aangenaam. Netjies, en uitstekend geleë vir ons besoek aan die hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Pragtige gastehuis. Pragtige plek, netjies, skoon en die gemaklikste beddens. Personeel is baie vriendelik. Ons sal Glen Maine gastehuis enige tyd vir iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel F
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Skoon, netjies en gemaklik. Ons was slegs vir 'n oornag in die gastehuis. Het slegs daar geslaap nadat ons 'n vertoning bygewoon het en nie na die tyd wou terugry huistoe nie. Kan werklik Glen Maine aanbeveel, die ligging is baie goed en slegs 5 minute vanaf die SunBet Arena en Menlyn winkelentrum. Ideaal vir oorbly na 'n vertoning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Millie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sal dit enige tyd weer gebruik en aanbeveel. Baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het. Ligging ook ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deone B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Clean, big and comfortable. The room we stayed in is huge. Very clean and comfortable. I would highly recommend a stay at Glen Maine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarina H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ongelooflik. Ongelooflik lekker gebly. Skoon en netjies. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rana C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Kos vir die siel. Stil, netjies en die gasvryheid uit die boeke. Dankie vir jou saam met jou span vir jul gasvryheid en al die moeite wat jul gedoen het om ons vroeër te akkommodeer. Ons het vreeslik lekker gekuier. Sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Stylvol. Stylvolle ruim eenheid en goed ingerig. Gastehuis is sentraal geleë met genoeg parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Het lekker gebly. Eenheid is ruim en skoon. Sal weer daar oorslaap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitsonderlik! Lieflike verblyf in 'n groot, gerieflike selfsorgkamer met genoeg gemaklike sitplek, asook 'n goed toegeruste kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 83

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ilkey-weg 67, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28ec4e84cd752ec62e923c98d4bef4ec0633e06a6d903887b211732ed177440974fb29124cf10ecd13fae8b2475b95d265a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 67 Ilkey Road Lynnwood Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.777331965678 28.280460834503

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang