Goshen Guest Farm
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R706, Goshen Guest Farm, Edenburgh, 9908, Vrystaat
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Goshen Guest Farm is 'n pragtige selfsorg-chalet aan die Tierpoortrivier. Hierdie verblyf weerspieël die Vrystaat se natuurskoon en hiér kan gaste ontspan.
Dié oopplan-chalet beskik oor 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie. Dit het 'n koninggrootte-bed, dubbelstapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is met 'n yskassie, eenplaat-induksiestoof, 'n ketel en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. 'n Toonbank met 2 kroegstoele is ook beskikbaar. Daar is 'n rusbank wat na 'n dek met braaigeriewe en sitplek lei.
Die Goshen Guest Farm bied aktiwiteite soos visvang, kanovaarte, uitstappies te perd, riviervaarte, fietsry en voetslaan. Hiér kan gaste die natuur en 'n groot verskeidenheid voëlspesies bewonder. Spa-geriewe is beskikbaar en gaste kan 'n ontspannende massering, mani- of pedikuur geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Zanette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R706, Goshen Guest Farm, Edenburgh, 9908, Vrystaat
- Gaste dink Goshen Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R706, Goshen Guest Farm, Edenburgh, 9908, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang