Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace@Sappers

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Paula M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ruim, gerieflik, pragtig! Pragtige, ruim eenheid met die mooiste tuin. Definitief aan te bevele!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Netjies. Veilig. "Homey". En overall lekker. Mooiste plek en vriendelike, behulpsame diens wat ons bly by Grace@Sappers onvergeetlik gemaak het. Vir seker 'n plekkie wat ek elke keer sal wil gebruik. Wil sommer klaar boek vir volgende jaar se AIG. Die "Grace" gedeelte van die plek se naam pas vir my so mooi by die eienaar van die plek. Graceful. Kon die gees voel met ons vinnige gespek met haar en ook met ons paar nagte daar. Vir seker 'n plek om aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Grace@Sappers
Baie dankie, Pia. Waardeer jou resensie. Kom kuier gerus weer.

Susan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Rustige en aangename verblyf. Regtig baie mooi verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Best stay I've ever had! So clean and comfy! Was the best stay I've ever had! So clean, private, spacious and relaxing. Absolute bargain for what you pay! This place is my go-to now. When I go to visit in Pretoria again, I'm definitely staying at Grace@Sappers again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Ongelooflike mooi plek en so netjies. Sal enigetyd weer daar gaan bly. Ongelooflike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reynier V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Veilig, rustig, ontspannend. Baie lekker gebly, was gemaklik en die ligging was great.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Irene V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Baie lekker gebly. Rustige omgewing, baie veilig. Die plek is lekker ruim en groot.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sappers Contour 452A, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA689430e59bccf7ec50feb701e4ac5ac96be074cef0ea036294fced856e3cda5625b82ab21a70d4bdcd7eb471088adbc6e91a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 452A Sappers Contour Lynnwood 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.762664783569 28.270030696359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang