Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greeff Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tommie B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Baie netjies en gemaklik. Die blyplek was baie gemaklik en sentraal geleë. Sal definitief weer daar inboek as ek in Kimberley werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadea N
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Voel soos huis. Heerlik gebly. Pragtige plek, net alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca E
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Gevoel soos 'huis'. Baie dankie vir jul gasvryheid. Ons het ons tyd baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine B
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Ons het my dogter se gradeplegtigheid gaan bywoon. Ons het baie lekker gebly, gasheer en gasvrou was behulpsaam en vriendelik. Ons het weens onvoorsiene omstandighede lank na inkloktyd daar aangekom en hulle het laatnag vir ons kom opsluit en vriendelik verwelkom. Dit is wat vir my die meeste uitstaan van ons verblyf daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Ons toekomstige oornag tuiste sal dus Greeff Accommodation wees. Ons was baie vriendelik ontvang en verwelkom met aankoms en georiënteer t.o.v. die basiese dinge. Eienaars is op die perseel, maar nooit 'n oorlas van hulle gemaak nie en dit is wat ons verkies. Ons het al by plekke gebly waar eienaars regtig oorlas van hulle gemaak het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luritza V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Gesinsvriendelik. Goeie diens, skoon en netjies en eenheid goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermias V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Puik, netjies. Baie netjies en skoon. Eienaar het ons vriendelik ontvang. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Has all the amenities required. Pleasurable stay. The accommodation was very neat and close to amenities. The host was very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacolien P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Gerieflik, skoon, veilig, vriendelik. Oulike plek vir vinnige oornag, verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthonie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Very comfortable. What a lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lea-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Barrel 27, Hadisonpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24a57f72fa136d8cc1c7ac8bf2bb8f27d8532367b48dc33a627775d4b506a8699283d09e87adeb28530a9ff0049fbdc851fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 5 mense 91 5 1 5 27 George Barrel Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.753664563051 24.739454798229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang