Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenfields Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sanet R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Fantasties gebly! Dankie aan Greenfields Cottage. Ons het heerlik gebly. Baie veilig gevoel. En die plekkie is goed ingerig! En die bed het heerlik geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik ontspan en oornag. Dankie Ena-Marie. Baie lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en het ons dadelik tuis laat voel. Geriewe baie ruim, silwerskoon, veilige parkeerplek. Sal vir seker weer daar inklok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adéle M
1 nag
5.0
Apr 2024

Highly recommended! Great service! Thank you! Thank you to the host and her beautiful cottage! Very helpful and accommodating! Clean and beautiful cottage with everything you need for a short stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bev W
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Very pleasant, convenient, clean - good value for money. Greenfields Cottage was a lucky find at short notice and provided everything I needed for a short stay. Very pleasant, convenient, clean - good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda I
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Absolutely worth it. Wonderful hosts who care and ensure that your needs are met.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Peaceful. Clean and tidy, very convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul M
1 nag
4.8
Feb 2023

Waarde vir geld, skoon, gerieflik en veilig. Greenfields Cottage was alles wat hulle gesê het hulle is. My verblyf was baie aangenaam en ek sal vir seker weer van hulle gebruik maak. Cottage was lekker ruim en ek het heerlik uitgespan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Mrt 2023

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Johann B
Kort verblyf
4.6
Nov 2022

Heerlik afgesonderd, stil en rustig. Die gasheer het my by my aankoms vriendelik ontvang en die kothuis was by my terugkeer in die namiddae mooi skoon en netjies. Aanbevelings: 1. In die Laeveld is 'n lugversorger onontbeerlik. Die kothuis is wel toegerus met 'n waaiertjie, maar dis ontoereikend. In Desember en Januarie gaan die gaste les opsê met die hitte. 2. 'n Konsertina-tipe deur kan gerus vir die badkamer/toilet aangebring word. Alhoewel die kothuis net een/twee gaste kan akkommodeer, wil mens darem tog die deur kan toemaak as jy veral die toilet gebruik. 3. Die sekuriteitshek word met 'n goedkoop slot gesluit wat kwalik 'n harde hamerhou sal weerstaan. Die traliehek voor die motorafdak het nie 'n slot nie. Twee stewige slotte met 'n hoë sekuriteitsgradering sal die sekuriteit baie verbeter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna F
Kort verblyf
4.4
Aug 2022

Gerieflike oornagakkomodasie, goed geleë en baie netjies. Greenfields Cottage is privaat en gerieflik met alles in wat ek nodig gehad het. Dit is in 'n stil area en mens kan gemaklik uitrus. Baie dankie aan eienaars vir vriendelike diens. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ena-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 5, Uitbreiding 5, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANh6lIKcPh6eD6fJqeaoqIma1s420tM0BdilNYNVKSwEsYavGaw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 5 Skool Street Extension 5 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.490274065162 30.991158632927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang